"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257

SWEM

Hoërskool Framesby bied ook swem aan. 


Swem afrigting vind op Maandag en Dinsdag middae van 15:00 - 16:00 te Newton Park Swembad plaas. Die skool bied vervoer aan soontoe en ook terug skool toe.  Ons leerders neem deel aan verskeie B-liga galas asook Level 1 galas en neem ons ook graag deel in galas wanneer ons uitgenooi word. 

ORGANISEERDER

Mev. M Snyders

Monque-snyders

SWEM

BY M Snetler

Kaitlynne Horne het van die 15de tot die 19de Maart aan die
South African National Junior Swimming Championships
deelgeneem.
Hier volg haar uitslae:
Goud in 400m Vryslag
Silwer in 400m individuele wisselslag
Brons in 200m individuele vlinderslag

read more...
 March 18, 2024
Comments (0)
Algemeen
M Snetler

swemuitslae

BY M Snetler

Baie geluk aan Kaitlynne Horne wat vir die OP Skole Swemspan verkies is, wat later die jaar aan die SA Skole byeenkoms te Port Elizabeth gaan deelneem.
Kaitlynne, ons is baie trots op jou!
Sterkte met die voorbereiding.

read more...
 March 08, 2024
Comments (0)
Swem
M Snetler

swemuitslae

BY M Snetler

Ons deel die volgende swem resultate:
Vier van ons swemmers neem deel in die Ocean Series en behaal die volgende posisies.
Carl Andrews 2de in die 400m
Xander Botha 3de in die 1km
Chloe Steyn 1ste in die 2km
Kaitlynne Horne 1ste in die 3km

read more...
 March 08, 2024
Comments (0)
Swem
M Snetler

SWEMUITSLAE:

BY M Snetler

Oos Londen
17 Februarie 2024


Kaitlynne Horne maak skoonskip en verower 1ste plek in die volgende items:
200m Vryslag
200m IM
200m Rugslag
200m Vlinderslag
400m Vryslag


Chloe Steyn verower die volgende posisies in die volgende items:
1ste 200m Borsslag
3de 50m Vryslag
3de 50m Rugslag
3de 10m Borsslag
4de 50m Vlinderslag
4de 100m Rugslag

read more...
 February 23, 2024
Comments (0)
Sport
M Snetler

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...