NUWE BUITE-AFRIGTER VIR SWEM AANGESTEL
March 03, 2025 | BY M Snetler
Die skool se swemspan groei en Framesby kon nie anders as om 'n buite-afrigter aan te stel om me. M Snyders by te staan in die afrigting van ons leerders nie. Ons verwelkom "Coach" Athi van Bay Eagles Swimming Team in Port Elizabeth.
Leave a comment
Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.
Hoërskool Framesby: "Waar potensiaal verwesenlik word"




Using this site means you accept its terms | Copyright © 2025 Hoërskool Framesby, Port Elizabeth, South Africa | website by
