framesby wen SAICE equilibrium water kompetisie
August 03, 2018 | BY R HamiltonPhillip du Plessis, Juandré Gilbert en Donovan Jerling het Vrydag 27 Julie in Johannesburg deelgeneem aan SAICE (South African Institution of Civil Engineering) se water kompetisie.
Die 12 spanne wat deelgeneem het, was die onderskeie wenners van die streeekskompetisies wat dinge vroeër vanjaar moes uitspook.
Die Framesbyspan het in hierdie nationale kompetisie ‘n eerste plek behaal en sodoende vir hulself ‘n kontantprys losgeslaan.
Leave a comment
Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.
Hoërskool Framesby: "Waar potensiaal verwesenlik word"
Using this site means you accept its terms | Copyright © 2024 Hoërskool Framesby, Port Elizabeth, South Africa | website by