Framesby wen die SAICE waterkompetisie vir die tweede keur!
March 20, 2018 | BY R HamiltonSouth African Institution of Civil Engineering (SAICE) Algoa Branch Aqualibrium Waterkompetisie uitslae:
Framesby wen die SAICE waterkompetisie vir die tweede keur en dring deur na die nasionale rondte wat later die jaar in Johannesburg plaasvind.
Baie geluk en sterkte vir die finale rondte!!
Leave a comment
Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.
Hoërskool Framesby: "Waar potensiaal verwesenlik word"
Using this site means you accept its terms | Copyright © 2024 Hoërskool Framesby, Port Elizabeth, South Africa | website by