"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search

Sun City tennistoernooi 

BY Nolinda Potgieter

Die eerste tennisspan het 8 Maart tot 12 Maart deelgeneem aan die Sun City tennistoernooi. Die kompetisie was baie sterk. Ons het teen die volgende skole meegeding Nelspruit, Hoërskool Linde, Bloemhof/Paarl Boys, Menlo en Dirkie Uys. Al was dit strawwe kompetisie, was die kinders se veggees duidelik sigbaar.


Taryn Landman het al haar enkelswedstryde gewen.


Ons het op die ou end 8ste uit 10 skole gekom.

Baie geluk!
 March 16, 2018
Comments (0)
Tennis
Nolinda Potgieter

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...