"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search

TENNIS UITSLAE:

BY M Snetler

TENNIS UITSLAE:
Keaton Holm was omtrent die vakansie besig en het aan sewe tennistoernooie deelgeneem. Hy het vanaf 22 Desember 2020 aan die Growth Point Winelands Super 8 toernooi deelgeneem en ’n 37ste plek behaal. Op 14 Januarie 2021 het hy by die Growth Point Super 8 toernooi weereens 37ste geëindig.
Tydens 23- 27 Januarie het hy weer eens deelgeneem aan ‘n Super 8 toernooi in Port Elizabeth hierdie uitslae moet nog bekend gemaak word. Hy speel komende Vrydag tot Sondag (29-31 Januarie) in die R100 000 KM Sport Premier Challenge in Oos-Londen (dit sal dan sy agtste toernooi wees), waar hy ook
Hoërskool Framesby sal verteenwoordig. Knap gedaan, Keaton!!

 January 25, 2021
Comments (0)
Tennis
M Snetler

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...