"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search

TENNIS UITSLAE

BY M Snetler

TENNIS UITSLAE
Drie van ons tennisspelers het die afgelope naweek aan die Nelson Mandela Bay Mini 3 toernooi deelgeneem. Ons spelers het baie goed gevaar.
Monique van Rooyen en Emil Viljoen behaal ‘n vyfde plek terwyl Keaton Holm eerste eindig.
Leila Nel het aan die Vrystaat TSA Growthpointtoernooi deelgeneem en ’n sewende plek vir dogters 0/16 behaal

 November 06, 2020
Comments (0)
Tennis
M Snetler

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Nutritech-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close