"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search

TENNIS NUUS:

BY M Snetler

RISINGS STARS TENNISTOERNOOI

Vier van Framesby se o/16-seuns speel eerskomende Saterdag in die “Rising Stars”-tennistoernooi by Pearson.
Baie sterkte aan:
Keaton Holm
Chrisstian Viljoen
Emil Viljoen
Jeanré Smook


Keaton Holm (Gr.9) is aangewys as een van die top 60 o/16-tennisspelers. Hy het dus gekwalifiseer om aan die Growthpoint Junior Nationals wat vanaf 29 April tot 3 Mei in Bloemfontein gehou word deel te neem.
Baie geluk Keaton! Ons wens jou alle sterkte toe!!

 April 23, 2021
Comments (0)
Tennis
M Snetler

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...