"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search

1STE TENNIS VAAR GOED BY Wassermantoernooi

BY M Snetler

Die 1ste tennisspan het die afgelope naweek deelgeneem aan die Wassermantoernooi. Ons het meegeding teen vyf skole en het drie uit die vyf wedstryde gewen.


Leila Nel ontvang 'n toekenning vir speler van die toernooi en Taryn Landman ontvang die "no blame game" toekenning.

 August 27, 2019
Comments (0)
Tennis
M Snetler

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...