"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search

JUANITA VAN TONDER- NMU NETBAL

BY M Snetler

Juanita is tans in die Elite Training Squad van Nelson Mandela Universiteit (NMU) opgeneem. Daar word sy deur die briljante Lana Krige afgerig. Juanita het alreeds van verlede jaar af tuis begin oefen en toe sy in Maart terug gekeer het kampus toe, kon hul weer saam as ‘n span begin oefen het. Op die oomblik oefen sy tussen 18 en 20 ure ’n week (3 oefensessies per dag) met die oog daarop om reg te wees vir die USSA-toernooi (Universiteit Sport van Suid-Afrika)wat binnekort plaasvind . Tydens die meeste van die oefensessies, oefen elkeen met ‘n hardklopmonitor om hul asemhaling te monitor en hul fiksheid in statistiek vir die afrigter te wys.

 April 23, 2021
Comments (0)
Oudskoliere
M Snetler

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close