"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search

9 NETBALSPELERS DRING DEUR NA FINALE RONDTE BY PROEWE

BY M Snetler

'n Klompie netbaldogters het op 26 April 2022, aan Metro (P.E skole) netbalproewe
deelgeneem.
Die volgende dogters dring deur na die finale rondte in Oos Londen op die 7de Mei 2022.
1. Esri le Grange (0/14)
2. Brooklyn Elgar (0/15)
3. Saskia Kleinhans (0/15)
4. Christelle Stander (0/15)
5. Annica Botha (0/16)
6. Anja Vorster (0/16)
7. Edon Snyman (0/17)
8. Anél Strauss (0/17)
9. Jana Terblanche (0/17)
Baie geluk en sterkte aan die dogters. Maak Framesby trots.

 May 03, 2022
Comments (0)
Netbal
M Snetler

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...