"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search

0/15 en 0/16 netbal is oos-kaap kampioene!

BY M Snetler

Ons Junior A-spanne het Donderdag, 2 September aan die Metro Challenge
deelgeneem. Brandwag was uitstekende kompetisie.
Uitslae as volg:
0/14 A verloor 15-21
0/15 A wen 18-9
0/16 A wen 16-13


Die netbaldogters het Framesby se naam hoog gehou en ons is trots op elke dogter.
Die 0/15 en 0/16 span is die Metro Kampioene. Baie geluk aan al die dogters
en hul afrigters


Die 0/15 en 0/16 netbalspanne is ook aangewys as die Oos-Kaap Kampioene!

 September 03, 2021
Comments (0)
Netbal
M Snetler

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...