"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search

SKILDER MET WOORDE

BY M Snetler

Afrikaans.com het vroeër die jaar die kompetisie “Skilder met woorde” in samewerking met die sanger, Anton Goosen, geloods. Leerders van Gr.1 tot 12 is uitgenooi om een van Anton se liedjies uit te beeld.


Alouise Vosloo het die liedjie ‘Stellenbosse Nonnatjie” gekies en dit in ’n pragtige skets omtower. Hierdie pragstuk het onder die top 10 in die kompetisie geëindig.

 May 17, 2021
Comments (0)
Kultuur
M Snetler

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...