"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search

atkv- redenaars uitslae

BY M Snetler

Hoërskool Framesby se redenaars het aan die halfeindrondte van die ATKV-Redenaarskompetisie deelgeneem, en hulle uitstekend van hul taak gekwyt! Milla Otto, Milla van der Merwe, Alouise Vosloo en Mé-Jean du Preez het die skool by hierdie gesogte
kompetisie, wat by Hoërskool Grey aangebied is, verteenwoordig, en daar is weereens bewys dat dié Framesbiane nie op hul monde geval is nie. Die leerders het uitstekend gevaar en die volgende
leerders het almal top-10 plekke behaal:
Graad 8-9 Huistaal (Voorbereid):
8ste: Alouise Vosloo
10de: Mé-Jean du Preez
Graad 10-12 Huistaal (Onvoorbereid):
3de: Milla Otto
Ons is baie trots op ons leerders, en sien uit om te hoor wat hulle alles nog gaan sê.

 September 23, 2022
Comments (0)
Kultuur
M Snetler

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...