"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search

Mischka doen dit weer!

BY M Snetler

Mischka het 23 Junie 2018 aan die Momentum Knysna Cycle Tour 50 km Pad Wedren te Knysna deelgeneem en die Silwer Medalje vir vroue verower.


Sy het toe verder, 14 Julie 2018 in die JBAY Wind Farm MTB Classic 50 km Bergfiets kompetisie te Jeffreys Baai deelgeneem en daar die algehele 1ste vroue ryer verower. Baie geluk Mischka!!

 July 17, 2018
Comments (0)
Fietsry
M Snetler

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...