suid-afrikaanse wiskunde olimpiade
May 13, 2025 | BY M Snetler
Framesby is trots op elkeen van ons leerders wat deurgedring het na die tweede rondte van die Suid-Afrikaanse Wiskunde Olimpiade wat plaasvind op 15 Mei 2025.
Hulle name verskyn alfabeties hieronder.
Graad 8 : 
 Marlien Grobler 
Liané Human
Bernard Janse van Rensburg
Graad 9 : 
Heinrich Crouse
Markus Jansen
Jemima Oosthuizen
Jani van Heerden
Minette van Zyl
Graad 10 : 
Mieke Last
Therese Otto
Ruan van der Spuy
 
Graad 11 : 
Luka Bessinger
Ruan Grigor 
Matthys Potgieter 
Daniel Stofberg
Chad Thompson
Graad 12 : 
Anri de Beer
Christo Prinsloo
Leander Terblanche
Anri de Beer
Alouise Vosloo
Dylan Wannenburg
 
Baie sterkte aan elkeen!
Leave a comment
Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.
Hoërskool Framesby: "Waar potensiaal verwesenlik word"




 Using this site means you accept its terms | Copyright © 2025 Hoërskool Framesby, Port Elizabeth, South Africa    |   website by  
 
   
 