"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search

STIMILUS MAKSIMA - LEESPROGRAM

BY M Snetler

STIMILUS MAKSIMA - LEESPROGRAM
Dit is met groot opgewondenheid dat ons hierdie leesprogram vanjaar met die gr. 8’s en 9’s kan begin. Nie net kan dit die leesspoed en –begrip van ‘n leerder verbeter nie, maar dit kan
ook remediërend van aard wees. Ouers kan direk inskakel om die vordering van hul kind dop te hou.
Daar sal kwartaaliks ‘n verslag na die ouers uitgaan om die leerders se vordering aan te dui en om sekere leemtes uit te lig. Hierdie program sal nie net leerders se Afrikaans verbeter nie, maar omdat hy/sy vinniger met begrip kan lees, sal dit alle vakke baat.

 January 29, 2021
Comments (0)
Algemeen
M Snetler

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...