"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search

SAICE brugboukompetisie

BY M Snetler

Twee Framesby spanne het Saterdag 21 Augustus aan SAICE brugboukompetisie deelgeneem. Die spanne het 3 ure gekry om 'n brug te ontwerp en te bou met 15 dennehoutstokkies van 60 cm elk. Hul projek is daarna deur 'n span ingenieurs bepunt. Die wenspan is bepaal deur die brug wat die meeste las kan dra asook hoe min boumateriaal gebruik word en hoe mooi die brug ontwerp en gebou is.
Baie geluk aan Herman Fourie en Udo Ferreira wat derde gekom het.

 August 27, 2021
Comments (0)
Algemeen
M Snetler

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...