"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search

Provinsiale artistiese gimnastiek-kompetisie uitslae

BY M Snetler

Ischke Kotze ( Gr. 12 ) en Simonique Grobler ( Gr. 8 ) het die naweek aan die Provinsiale artistiese gimnastiek-kompetisie deelgeneem. Hulle het baie goed gevaar en vir Provinsiale kleure vir artistiese gimnastiek gekwalifiseer. Ischke het 1ste plek vlak 7 (13-17 jaar) en Simonique 2de plek vlak 7 (13-17jaar) behaal. Hulle albei gaan aan die SA-Gimnasiumspele 2021 in Johannesburg deelneem. Dit vind vanaf 1 - 8 Oktober plaas.

 August 27, 2021
Comments (0)
Algemeen
M Snetler

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...