"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search

OPEDAG 2024

BY M Snetler

Honderde leerders het Framesby se hekke binnegestroom om die Opedag by te woon. Framesby se
opedag staan nie terug nie en dit was weereens ‘n reusesukses. Die “nautical” tema het pragtig gelyk
en die kinders het dit vreeslik geniet om elke karakter by die verskillende stasies te sien. Van
Spongebob, Captain Hook, Finding Nemo tot die seekoningin. Leerders het heerlik gesmul aan
oliebolle terwyl hul koeldranke en ‘n pakkie chips ontvang het. Die MB-matrose het die leerders op die
toer vergesel. Na die toer het die MB die leerders vinnig ’n dansie geleer terwyl die ouers in die saal
hul sitplekke in geneem het. Na die saalverrigtinge het die leerders die dansie voor hul ouers
opgevoer. Hulle het só lekker gedans hul wou dit sommer wéér doen.

 February 23, 2024
Comments (0)
Algemeen
M Snetler

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...