"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search

Ons groet:

BY M Snetler

So het die tyd aangebreek om afskeid van die snoepie, FOV en Dirk Pretorius-saal te neem. Ons koester al die mooi herinneringe, maar sien uit na die nuwe fase wat voorlê. Ons wil graag almal wat ‘n bydrae gelewer het tot FOV, die braai area sowel as die Pretorius-saal bedank .


FOV verhuis na die nuwe gebou bo die klerewinkel. Die snoepie sal stelselmatig afgebreek word. Ons beoog om die kafeteria teen Mei te voltooi en sal daarna op die nasorgsentrum fokus. Heel laaste sal die mediasentrum voltooi word. Hou gerus ons Facebook en Instagramblad vir foto’s van die vordering dop.

 February 01, 2021
Comments (0)
Algemeen
M Snetler

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...