"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search

Leerders vaar goed by English Olympiad:

BY M Snetler

Leerders vaar goed by English Olympiad:
Ses van ons leerders het onlangs aan ‘n English Olympiad deelgeneem en uitstekend gevaar. Josie-Lee Strauss ontvang ’n meriete toekenning, terwyl Anri van Zyl ‘n brons toekenning ontvang. Janneke Whittle, Leone van Staden, Anzelle Botha en Kristien van Schalkwyk ontvang almal silwer toekennings.
Baie geluk aan ons leerders

 November 08, 2020
Comments (0)
Algemeen
M Snetler

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Nutritech-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close