"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search

KLUB 1000/100 HOEDJIES ARRIVEER

BY M Snetler

Mnr. K. du Preez het die eerste hoedjie met trots aan Mnr. M. Germishuys oorhandig. Alle huidige Klub1000/100 lede sal hul hoedjies binne die volgende maand ontvang.

Hierdie eksklusiewe versamelstuk kan Saterdae tydens sportdae gedra word en dien as ‘n toegangskaartjie – wat beteken dat alle huidige lede gratis toegang tot sportgeleenthede sal hê. Dankie aan al ons lede vir jul ondersteuning!

 March 10, 2025
Comments (0)
Algemeen
M Snetler

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...