INTERNE ADJUNKHOOF
Baie geluk aan mnr. Konrad de Villiers wat vanaf 1 Januarie 2026 as ons Interne Adjunkhoof aangestel is. Ons is baie trots op Mnr!
Hoërskool Framesby: "Waar potensiaal verwesenlik word"