"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search

Gr8 kamp 2019

BY M Snetler

Framesby spog met  ‘n baie groot Gr.8-inname vir 2019. Hulle is tydens ‘n genotvolle kamp oor die naweek op ‘n entoesiastiese wyse deur die Monitorbestuur welkom geheet. Die gr.8’s van 2019 is ‘n baie positiewe en spontane groep leerders, Hulle het Saterdag van hul laerskoolbaadjies afstand gedoen en hul nuwe Famesby-baadjie is aan hul oorhandig. Die Gr.8’s het die ouers trakteer met ‘n spesiale dans in die formaat van ‘n 8. Baie welkom by die Framesby-familie!

 January 28, 2019
Comments (0)
Algemeen
M Snetler

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...