"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search

DINAMIET KOM IN KLEIN PAKKIES!

BY M Snetler


Luane Viljoen het vanjaar al merkwaardige prestasies gelewer: In die Herald en My Spar Home Growing Hero was sy die algehele wenner vir ‘n besonderlike sportprestasie in 2018 en sy was ’n goue medaljewenner én die beste jeug en junior gewigopteller by Arnold Classic Africa 2019.


Luane word gekies om Suid-Afrika te by die Jeug en Junior Statebond Kampioenskappe in Samoa te verteenwoordig.Hiér behaal sy ongelooflike prestasies; beste 0/14 ; beste jeug wenner (0/17) en beste junior (0/20).Die bogenoemde prestasies het haar weer ‘n finalis in The Herald en My Spar Home Growing Hero toekenning vir 2019 gemaak. Luane word gekies om SA te verteenwoordig by Jeug en Junior Afrika Kampioenskappe in Uganda. Baie geluk Luane!!

 July 23, 2019
Comments (0)
Algemeen
M Snetler

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...