"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search

De-Leon behaal 1ste plek by sa lazer run kampioenskappe

BY M Snetler

LAZER RUN:
Baie geluk aan De-Leon Strydom wat ‘n eerste plek behaal het vir Seuns o.19 by die onlangse SA Kampioenskappe waar hy die Oos-Kaap span verteenwoordig het. Hy is ook genooi om die Presidentspan vir Lazer Run te verteenwoordig in Budapest in September.

 May 27, 2019
Comments (0)
Algemeen
M Snetler

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Nutritech-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close