"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search

De-leon behaal 1ste plek by sa laser run kampioenskappe

BY M Snetler

De-Leon Strydom het ‘n eerste plek by die SA Laser Run kampioenskappe in die so/19-afdeling behaal. Hy mag ook gedurende Septembermaand aan die Wêreldkampioenskappe in Boedapest deelneem.
Die kompetisie werk as volg: jy skiet 4x met laser-geweer en hardloop 4x ‘n 800m.
Baie geluk aan De-Leon!!!

 May 13, 2019
Comments (0)
Algemeen
M Snetler

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Nutritech-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close