tennis afrigters presteer
June 10, 2025 | BY M Snetler
Hierdie afgelope naweek het drie van Framesby se tennisafrigters, Danie van Zyl, Kianu Jonker en Leila Nel, hul klub in 'n toernooi genaamd die Oos-Kaap Amex American Express verteenwoordig.
Hulle het 'n oorwinning in die kwarteindronde, halfeindronde en eindronde behaal en daarin geslaag om die titel van die beste tennisklub in die Oos-Kaap te verower.
Hulle sal die Oos-Kaap van 29 Augustus tot 1 September in Sun City verteenwoordig, waar hulle teen die wenners van al die provinsies sal meeding.
Leave a comment
Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.
Hoërskool Framesby: "Waar potensiaal verwesenlik word"




Using this site means you accept its terms | Copyright © 2025 Hoërskool Framesby, Port Elizabeth, South Africa | website by
