"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search

swem uitslae

BY M Snetler

Anri de Beer (graad 9) het onlangs aan die Madibaz-gala deelgeneem. Die gewilde Madibaz-swemgala het vanaf 13 to 14 Augustus 2022 by die Newton Park swembad in Gqeberha plaasgevind. Anri het 4 brons medaljes gewen (2 relay en 2 individuele medaljes) asook 2 persoonlike beste tye behaal. Anri se uitslae in die 13 tot 14 jarige meisies-afdeling was as volg:
50 meter Vlinderslag - 3de & Brons medalje & Persoonlike beste tyd
100 meter Vlinderslag - 3de & Brons medalje
200 meter Dogters Medley Relay - 3de & Brons medalje
200 meter Dogters Vryslag Relay - 3de & Brons medalje
100 meter Rugslag - 4de & Persoonlike beste tyd
200 meter Rugslag - 4de
200 meter Gemengde Vryslag Relay - 4de
50 meter Rugslag - 6de
100 meter Vryslag - 7de
200 meter Individuele Medley - 7de

 August 19, 2022
Comments (0)
Algemeen
M Snetler

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...