"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search

Anri vaar uitstekend by SA Level 3 Regional Age Group Championships Gala

BY M Snetler

Anri de Beer (Graad 8A) het vanaf 23 tot 26 Maart 2021 aan die SA Level 3 Regional Age Group Championships Gala deelgeneem. Dit word deur Nelson Mandela Bay Aquatics by die Newton Park swembad aangebied. Sy het medaljes in elkeen van die 10 items waaraan sy deelgeneem het, verower. ‘n Uitstekende prestasie! Sy het ’n persoonlike beste in 8 items behaal. Sy het ook tydens die gala gekwalifiseer om aan die SA Nasionale Junior Kampioenskappe (SANJ) deel te neem. Dit vind vanaf 14 tot 18 April 2021 plaas.


Anri het die volgende medaljes verower:
50 meter Vryslag - Brons (Persoonlike Beste)
100 meter Vryslag - Brons (Persoonlike Beste)
200 meter Vryslag - Silwer (Persoonlike Beste)
400 meter Vryslag - Silwer (Persoonlike Beste)
50 meter Rugslag - Goud
100 meter Rugslag - Silwer (Persoonlike Beste)
200 meter Rugslag - Silwer (Persoonlike Beste)
50 meter Vlinderslag - Silwer (Persoonlike Beste)
100 meter Vlinderslag - Silwer (Persoonlike Beste)
200 meter Individuele Medley - Brons

 April 01, 2021
Comments (0)
Algemeen
M Snetler

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...