Alexander Forbes Battle Boards Skaakkampioenskap 2025
June 10, 2025 | BY M Snetler
Alexander Forbes Battle Boards Skaakkampioenskap 2025
Die volgende sewe skaakspelers het Saterdag, 31 Mei 2025 aan die Provinsiale Alexander Forbes Battle Boards aanlyn
skaakkampioenskap deelgeneem.
1. Ruan Grigor
2. Ruan Swart
3. Nathan Norris
4. Jaculene Bothma
5. Ruan van der Spuy
6. Reuben Holtzhausen
7. Nico Grobler
Nege provinsies het meegeding. Na ses rondtes het Framesby algeheel 6de, uit 16 skole in die Oos-Kaap geëindig. Framesby mis die Nasionale kompetisie wat 26 Julie plaasvind, met een plek.
Spesiale woord van dank aan mev Bothma vir die tegniese ondersteuning en vir die heerlike bederf, met pannekoeke vir
ons spelers. Dit word opreg waardeer.
Dit was ‘n uitstekende ondervinding en blootstelling vir ons leerders en ons sien uit na volgende jaar se kompetisie.
Leave a comment
Hoërskool Framesby: "Waar potensiaal verwesenlik word"




