"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search

roelof smit sluit by afrigtingspan aan

BY M Snetler

Ons is baie opgewonde om aan te kondig dat Roelof Smit by ons rugbyafrigtingspan aansluit.
Roelof Smit, gebore in Queenstown, het sy provinsiale debuut in 2010 vir Grens gemaak en daarna by die Bulls aangesluit waar hy in 2013 sy Vodacom Cup-debuut gemaak het en in 2014 sy Super Rugby-debuut. Hy het Suid-Afrika in 2013 by die IRB U20-Wêreldkampioenskap verteenwoordig en in 2016 sy Springbokdebuut teen die Barbarians gemaak. Ná suksesvolle seisoene by die Bulls het hy in 2020 by die Lions aangesluit, later vir die Cheetahs gespeel en in 2024 vir die Miami Sharks. In sy afrigtingsloopbaan was hy in 2023 by Villagers Rugby Club en vanaf
2025 by Boca Raton Rugby Club betrokke.

 September 15, 2025
Comments (0)
Algemeen
M Snetler

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...