RADIKALE REDENAARS
June 18, 2025 | BY M SnetlerBaie geluk aan Marlien Grobler en Minke Nel wat op 14 Junie 2025 te Ooskus Gimnasium aan die Oos-Kaap streeksfinaal van die Radikale Redenaars deelgeneem het. Hulle het albei deurgedring na die nasionale finaal wat op 18 Oktober te Laerskool Concordia in Boksburg sal plaasvind.
Leave a comment
Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.
Hoërskool Framesby: "Waar potensiaal verwesenlik word"




Using this site means you accept its terms | Copyright © 2025 Hoërskool Framesby, Port Elizabeth, South Africa | website by
