"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search

framesby het talent

BY M Snetler

FRAMESBY HET TALENT 2025
Wat ’n besondere aand by Hoërskool Framesby! Ons jaarlikse Framesby het Talent het weereens gewys dat ons ’n skool is waar potensiaal verwesenlik word.
Ons is trots om die wenners van Framesby het Talent 2025 aan te kondig:
1ste plek: Juané Bernardo – Sangsolo met kitaarbegeleiding
2de plek: Eyecons – Dansgroep
“Crowd Favourite” – The Off-Key Outlaws
Ons is ongelooflik trots op elkeen van ons deelnemers wat hulle talente ten toon gestel en die aand met kreatiwiteit en energie laat skitter het. Baie dankie ook aan ons beoordelaars vir julle waardevolle insette, en aan die gehoor vir julle wonderlike ondersteuning. Sonder julle sou hierdie besondere aand nie moontlik gewees het nie.
Baie dankie aan ons borge: Pastoor Morné Coetzer, Livyé Coetzer en Dawie Wolmerans.

 September 15, 2025
Comments (0)
Algemeen
M Snetler

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...