"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search

Sanix World Rugby Youth Tournament

BY M Klopper

Vandag vertrek ons 0/18-rugbyspan na Japan om deel te neem aan die Sanix World Rugby Youth Tournament. Die toernooi begin Saterdag, 28 April en die span speel 6 wedstryde in 8 dae. Daarna vertrek hulle na Shizuoka, suidwes van Tokyo, waar hulle op 8 Mei 'n wedstryd teen 'n plaaslike span gaan speel.


Ons beste wense vergesel die span!

 April 25, 2018
Comments (1)
Rugby
M Klopper

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Nutritech-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close