"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search

anneke ontvang SA kleure in dans, drama en modelling

BY M Klopper

Anneke Bushby is gekies om die SA span vanaf die 3de Julie - 12de Julie 2018 te gaan verteenwoordig in New York in Dans, Drama en Modelling.


Anneke sal agterbly in New York wanneer die SA span terugkeer na SA. Sy het in April maand (in SA) aan die Internasionale Princess Pageant kompetisie deelgeneem waar sy aangewys was as die Overall Grand Slam Supreme Winner. Sy sal SA dan verteenwoordig in hierdie Internationale Princess Pageant kompetisie in New York vanaf die 13de Julie en sal weer die 18de Julie terugkeer na SA.


Baie geluk Anneke!! Ons wens jou alle sterkte toe!

 June 12, 2018
Comments (0)
Kultuur
M Klopper

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...