"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search

Miscka floreer

BY M Klopper

Mischka het verlede week deelgeneem aan die Suid-Afrikaanse Fietsry Kampioenskappe te Oudtshoorn.Die o/17 meisies afdeling het ‘n sterk veld ryers gehad vanoor Suid-Afrika.
Mischka het Dinsdag in die 14.8 km Individuele Tydtoets 5de plek behaal met ‘n gemiddelde spoed van 36.25 km/uur.

 

Sy het Vrydag aan die Padwedren deelgeneem wat 52km lank was. Dit was ‘n tawwe wedren wat in 46 grade gery moes word. Op die eindstreep het sy 4de geëindig en die brons medalje met 200 duisenste van ‘n sekonde gemis.

Knap gedaan Mischka!! Framesby is trots op jou!!
 February 17, 2018
Comments (0)
Fietsry
M Klopper

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...