"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search

2018 OOS-KAAP KAMPIOEN!

BY M Klopper

Mischka is die 2018 Oos-Kaap ITT en Padwedren Fietsry Kampioen!

Mischka het verlede naweek in die 2018 Oos-Kaap Fietsry Individuele Tydtoets en Padwedren gekompeteer wat in Oos-Londen gehou was.

Sy het die goue medalje in die 10km Individuele Tydtoets losgery, asook die goue medalje in die 60 kilometer Padwedren verower.

Mischka het met hierdie twee oorwinnings, die 2018 Oos-Kaap ITT en Padwedren Kampioen vir o/17 meisies geword .

Sy gaan oor twee weke in Oudtshoorn meeding in die Suid-Afrikaanse Fietsry Kampioenskappe en hier teen die land se beste o/17 meisies meeding.

Baie geluk Mischka! Framesby is trots op jou!!

 January 19, 2018
Comments (0)
Fietsry
M Klopper

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...