"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search

Die Masjien STOP NAASWENNERS BY ATKV-TIENERTONEEL

BY M Basson

FRUK se een produksie, 'Die Masjien Stop' het op 13 Augustus deelgeneem aan die finaal van die Oos-Kaap streeksfees van die jaarlikse landswye ATKV-Tienertoneel kompetisie. Produksies word beoordeel op grond van gestandaardiseerde nasionale kriteria.
'Die Masjien Stop' was naaswenners in die streek en het die volgende toekennings ontvang: 4 brons sertifikate, 15 silwer sertifikate asook 'n goue sertifikaat vir kostuums. Vasti Myburgh is genomineer vir beste aktrise in 'n byrol en Juan Whittle en Anneke
Grobler het beide nominasies ontvang vir beste speler in 'n hoofrol. Mev Basson is genomineer vir beste regisseur. Baie geluk aan Selborne College wat met die louere weggestap het.

 August 19, 2022
Comments (0)
Kultuur
M Basson

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...