"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search

FRAMESBY NETBAL BLINK UIT!

BY L Smit

Drie netbalspanne eindig onder die top 20 tydens die nasionale netbal kampioenskappe!
Die afgelope naweek het Hoërskool Framesby se O/14, O/16 en O/19-netbalspanne in Boksburg aan die SA Nasionale Hoërskole-kompetisie deelgeneem.


Dit het besonder goed met al drie ons spanne gegaan en ons is trots hulle!


Netbal: SA Skole - Boksburg


Dag 1 uitslae:
O/14 verloor teen Paarl Girls (WC) 7-22
O/14 wen teen Secunda (Mpum) 15-12
O/16 wen teen Ligbron (Mpum) 16-8
O/16 verloor teen Eldoraigne (G)13-20
O/19 verloor teen Paarl Girls (WC) 16-26
O/19 verloor teen Ben Vorster (Lim) 14-26
O/19 wen teen Nhlanhlayetha (KZN) 26-22


Dag 2 uitslae:
O/19 verloor teen Garsfontein (G) 13-33
O/19 wen teen Secunda (Mpum)30-8
O/19 wen teen Potch Girls (NWP) 24-19
O/16 verloor teen Durbanville (WC)8-16
O/16 gelyk teen Ben Vorster (Lim)13-13
O/16 wen teen Nelspruit in ekstra tyd(Mpum) 17-16
O/14 verloor teen Eldoraigne 18-6
O/14 wen teen Luthayi (KZN)15-12
O/14 verloor teen Potch Volkskool (NWP) 10-11
O/14 verloor teen Noordheuwel (G) 28-5


Dag 3 uitslae:
O/14 verloor teen Rustenberg (NWP) 10-17
O/14 verloor teen Volkskool (NWP) 10-16
O/16 verloor teen Menlopark (G) 12-16
O/16 verloor teen NM (EC) 11-13
O/19 verloor teen Rustenburg (NWP) 13-35
O/19 wen Hillcrest (KZN)23-22


Finale plekke:
O/14’s 16de
O/16’s 12de
O/19’s 19de


Knap gedaan!

 July 24, 2018
Comments (0)
Netbal
L Smit

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Nutritech-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close