"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search

1ste Krieketspan vaar goed by union high kriekettoernooi

BY Konrad de Villiers

Framesby vs Stirling T20

Stirling kolf 1ste 40/10 in 15.3 boulbeurte. Beste boulers is Tiaan Black 3/7 in 3 boulbeurte en Zander van Rooyen 2/5 in 3 boulbeurte. Framesby 42/2 in 6.1 boulbeurte. Stefan Scholtz en Tiaan Gouws met elkeen 11*.


Framesby vs Union T20

Gestaak weens reën. Union 21/3 in 6.3 boulbeurte.


Tydkrieket vs Milnerton

221/10 na 57 boulbeurte. Beste boulers is JP Snyman in 10 boulbeurte met 3/24 en Tiaan Gouws met 14 boulbeurte in 2/42. Framesby 152/9 in 56 boulbeurte. Beste Kolwers Juan Olivier 44 en Corne Gerber 22. Resultaat : Onbeslis


Framesby vs Muir Framesby - 50 boulbeurte

Framesby 273/9. Beste kolwers is Corne Ferreira 82 en JP Strydom 33. Muir 112/10 in 28.5 boulbeurte. Beste boulers Tiaan Black 5 boulbeurte 3/12, JP Strydom 59 boulbeurte 3/22 en Cuan Gerber 4.5 boulbeurte 3/15.


Framesby vs Brandwag T20

Framesby 168/3 in 20 boulbeurte. Beste kolwers Corne Ferreira 54, Stefan Scholtz 32 en Corne Gerber 31*. Brandwag 106/10 in 19.2 boulbeurte. Beste boulers Tiaan Black 4 boulbeurte 2/17 en Zander van Rooyen 3 boulbeurte 2/18

 January 17, 2020
Comments (0)
Muurbal
Konrad de Villiers

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Nutritech-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close