"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search

100% SLAAGSYFER VIR 2017 MATRIEKS

BY Jan Stroebel

Ons skool is baie trots op die 100% slaagsyfer behaal deur sy 2017 matrieks. Net kortliks ‘n opsomming van sommige van die ontleding:


• Topleerder : Leah Nell
• 14 gemiddelde 80% (ou A’s)
• 5 leerders met al 7 vakke 80%+
• net Framesby en Collegiate het 100% slaagsyfer in die PE
distrik
• top 10 leerders:
- Leah Nell
- Ludevin Parkinson
- Keithlin Mitchell
- Sanri Marx
- Caroline Janse van Rensburg
- Charl van Greunen
- Wiandré Pieters
- Liza-Marie Swanepoel
- Marico Bence
- Adriaan Brink
- Tiaan Coetzee


ONS SKOOL IS EEN VAN 115 IN DIE LAND WAT 100% GEHAD HET!  

 January 06, 2018
Comments (0)
Algemeen
Jan Stroebel

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...