"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search

FRAMESBY GOLFERS DOEN GOED!

BY F Joubert

Dantré Haasbroek en Martin Swiegelaar  het die 27ste Januarie aan die Srixon EP amateur kampioenskaps toernooi wat op St francis links gholfbaan gespeel was... deelgeneem. Dantré het n briljante telling van 74 (2oor) en 79(7oor) gespeel en het 13de plek behaal uit 63 spelers wat almal ? voorgee van 9 en minder het. Dantré het (153 ) houe gespeel oor 36 putjies en die afsnypunt was (164 houe) en sal die 3de,4de Februarie aan die volgende rondte van die kompetisie deelneem. Martin het ongelukkig die afsnypunt met 5 houe gemis.
 
2 ander van ons eerstespan gholfers Martin Swiegelaar en Michael Randall het op die 28ste Januarie aan die Bridge fund toernooi deelgeneem wat op PE gholfclub gespeel was en het briljant gevaar. Martin het 5de geeindig [76](4 oor baansyfer ) en Michael 6de geeindig  [77](5 oor baansyfer ) uit 40 goeie gholfers. n Briljante prestasie vir ons Framesby gholfers...
 
Sterkte aan al Framesby se gholfers vir 2018 en mag julle wondere verrig!

 January 27, 2018
Comments (0)
Gholf
F Joubert

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...