TIAAN BEHAAL PUIK PRESTASIES WEEREENS BY DIE DRIEKAMP
March 18, 2024 | BY M Snetler
Hoërskool Framesby se top Driekampatleet, Tiaan Peens, het tydens die 2024 Africa Triathlon Junior Cup in Maselspoort uitmuntend presteer. Tiaan het ‘n 10e plek in die Junior Mansafdeling behaal. Wat die prestasie nog meer merkwaardig maak, is dat dit ‘n internasionale byeenkoms met atlete van reg oor Afrika was deelgeneem het.