"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
dsc0002
dsc0002
dsc0002
dsc0002
dsc0002
dsc0002
dsc0002
dsc0002
dsc0002
dsc0002

SKOOLHOOF

Mnr Germishuys

5

Oor die afgelope 25 jaar het Mnr. Germishuys in verskeie rolle by verskillende skole opgetree. Hy het 1994 by Hoërskool De Vos Malan as onderwyser begin en is in later jare bevorder tot departementshoof en adjunkhoof. Sy kwalifikasies sluit in : HOD (Handel) KT4, B.Tech (Handel) en VDO (Rekenaarstudie).
 
Mnr. Germishuys is met Annel getroud en het een dogter, Marné. Hy is ‘n gesinsmens en bring graag tyd, waar moontlik, met sy familie deur. Mnr. Germishuys glo dat die omgewing waarin leerders opgevoed word ‘n kardinale rol speel in hul ontwikkeling en dat hierdie omgewing dissipline, kennis en integriteit as hoekstene moet hê.

jsr se nuwe hoof van omgewingsuitreike

BY M Snetler

Baie geluk aan Leoné van Staden (Gr11) wat verkies is as die JSR se nuwe hoof van omgewingsuitreike.

read more...
 September 04, 2020
Comments (0)
Algemeen
M Snetler

framesby gholfdag - 20 november 2020

90ef0ad1-ef98-4e3e-befb-8e64033c06a9
Advertensie-koshuis

Kalender

-  
Son
Ma
Din
Woe
Don
Vry
Sat
01
02
03
04
05
06
08
09
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31

Gebeurtenisse

No events found for this day
Event Search


Advanced Search
SearchClear

jsr se nuwe hoof van omgewingsuitreike

BY M Snetler

Baie geluk aan Leoné van Staden (Gr11) wat verkies is as die JSR se nuwe hoof van omgewingsuitreike.

read more...
 September 04, 2020
Comments (0)
Algemeen
M Snetler

Anneke doen dit weer!

BY M Snetler

Anneke Bushby het Maart 2019 deelgeneem aan die Miss Jnr. Pageant SA. Sy is toe as een van die Oos-Kaap se finaliste in die ouderdomsgroep 18-23 jaar aangewys. Op 23 Augustus 2020 word sy as Miss Jnr. Princess of the Universe 2020 gekroon. Anneke het die volgende titels gewen: eerste prinses in Miss Jnr. SA 2020, tweede prinses in Miss Jnr. Face of SA 2020 en Miss Jnr. SA Eastern Cape 2020. Sy verteenwoordig Suid-Afrika in Turkye volgende jaar. Anneke wil almal bedank vir hul
ondersteuning asook die ondersteuning met haar verskeie liefdadigheidsprojekte.


Op die tuis front rig Anneke beginners en juniors by Sophisticate Modelling School af.
Een van die dae sal sy ook as beoordelaar kan optree, aangesien sy haar beoordelingskursus voltooi net.

read more...
 September 04, 2020
Comments (0)
Algemeen
M Snetler

Shanelle vaar goed by petite-teen kompetisie

BY M Snetler

Shanelle Minnie (Gr.8C) het aan die Petite-Teen afdeling deelgeneem. As finalis het sy die volgende toekennings ontvang: Miss Petite-Earth SA 2020, Miss Petite-Teen, derde prinses in die Face of SA-afdeling, Best Theme wear en Miss Petite-Teen SA Eastern Cape 2020.

read more...
 September 04, 2020
Comments (0)
Algemeen
M Snetler

VINNIGE NAVRAAG

Voltooi en stuur

KONTAK INLIGTING

Fisiese Adres: 
Cornelialaan, Framesby
Port Elizabeth
6001
  
Posadres:
Posbus 28065
Sunridgepark, 6008
 
Kontak:
Tel: (041) 360 1257
Faks: (041) 360 7787
E-pos:
Algemene navrae - skoolhoof@framesby.co.za 
 
 
Facebook: Hoërskool Framesby

BELANGRIKE INLIGTING

Vinnige skakels

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Nutritech-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close