"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257

FOOTLOOSE

footloose-1-422-x-281
footloose-1-422-x-281
footloose-1-422-x-281

show time awards!!!

FOOTLOOSE

Baie geluk aan die volgende individue wat toekennings ontvangs het by die jaarlikse Show Time Awards:

 

Ruan Reinhardt : Beste ondersteunende akteur in ‘n musiekblyspel; asook

                           Beste komiese karakterisering in ‘n musiekblyspel.


Arno Engelbrecht : Beste akteur in ‘n musiekblyspel


Anri Nielsen :  Beste ondersteunende aktrise in ‘n musiekblyspel.

 

Nolene Spinks, Dandri Oosthuysen,Marne Olivier en Caitlyn Garbers : Beste ensamble werk.

 

Joe Erasmus en Chrismarie Potgieter : Beste choreografering.

toneel 2017

WERKSWINKELS:
 
Emiley Bradley, ‘n gegradueerde van Stage World, bied al om die tweede week vir die FRUKKERS werkswinkels aan. Die werkswinkels duur ‘n uur en is van Maandag tot Woensdag.
 
PRODUKSIES:
Môre is ‘n lang dag word deur hierdie groep vanjaar o.l.v. me. C Potgieter opgevoer. Hulle gaan omtrent ‘n Kaapse draai maak om aan die Loganfees te Fraserburg deel te neem. Met die terugkomslag stop hulle by Montaque om daar aan die plaaslike fees deel te neem.
Die kleine Prins is ingeskryf om aan die ATKV- Tienertoneelkompetisie o.l.v. me. M Basson deel te neem. Vanjaar vind dit in die Operahuis plaas.
Die derde produksie moet nog ‘n naam kry en die akteurs hulle rolle Hierdie groep sal weer vanjaar die Karoo invaar.
 
KYKnet Tienertoneelkompetisie:
Die Oos-Kaap uitdunne vind vanjaar weer by ons plaas. Akteurs reg oor die Oos-Kaap trek 22 Maart om 12:00 hier saam om ‘n plekkie in die finaal uit te spook. Ons het vanjaar 11 deelnemers: Keanu du Plessis, Jason van Tonder, Marné Olivier, Ingebörg Jordaan, Inge Zulch, Ruan Reinhardt, Hugo Wium, Nolene Spinks, Lize-Mé Otto, Karla Basson en Dyllan Windvogel. Baie sterkte!

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...