Back
op-skaak
September 18, 2025 | BY M Snetler
Baie geluk aan die volgende skaakspelers wat gekies is om die
Oos-Kaap by die Mzantsi Inter-provinsiale Jeug Skaakkampioenskappe gedurende Desember 2025 te verteenwoordig.
- Jaculene Bothma, O.16 Dogters A-span
- Nathan Norris, O.16 Seuns A-span (nie reisende reserwe)
- Ruan Swart, O.18 Seuns A-span (nie reisende reserwe)
Leave a comment
Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.
Hoërskool Framesby: "Waar potensiaal verwesenlik word"




Using this site means you accept its terms | Copyright © 2025 Hoërskool Framesby, Port Elizabeth, South Africa | website by
