"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257

muurbalorganiseerder

MEV. SONJA TAIT

Sonja-224-x-262

MUURBAL

UITSLAE VIR DIE 2DE KWARTAAL

FRAMESBY UITSLAE

 

 

 

WEDSTRYDE  2DE KWARTAAL

 

 

 

DATUM

SPAN

OPPONENT

FRAMESBY

OPPONENT

 

17-Apr

1B

Development

1

12

 

 

2A

Collegiate

2

15

 

 

2B

westering

9

11

 

 

3A

Harvest

15

0

 

 

3B

Westering

15

4

 

 

4

Harvest

14

5

 

 

5A

Linkside B

15

0

 

 

5B

Linkside A

13

8

 

24-Apr

1A

Development

12

3

 

 

1B

Daniël Pienaar

Uitgestel deur DP

 

 

 

2A

Westering

5

12

 

 

2B

Global Academy

15

1

 

 

3A

Kirkwood

15

4

 

 

3B

Harvest

13

3

 

 

4

Kirkwood

12

10

 

 

5A

St Georges

13

4

 

8 Mei

1A

Muir

10

3

 

 

1B

Alex

6

7

 

 

2A

Woodridge

10

9

 

 

2B

Alex

14

5

 

 

3A

Westering

15

1

 

 

3B

Alex

13

4

 

 

4

Collegiate B

12

3

 

 

5A

Linkside A

8

7

 

 

5B

Alex

10

5

 

15  Mei

1A

Alex

12

0

 

 

1B

Daniël Pienaar

9

7

 

 

2A

Alex

12

9

 

 

2B

Global Academy

12

3

 

 

3A

Woodridge

12

4

 

 

3B

VP

9

6

 

 

4

Daniël Pienaar

11

8

 

 

5A

Woodridge

12

3

 

 

5B

St Marks

7

11

 

   

 

 

 

 

   

 

 

 

 

   

 

 

 

 

DATUM

SPAN

OPPONENT

FRAMESBY

OPPONENT

 

22  Mei

1A

1B

 

 

 

 

2A

2B

 

 

 

 

3A

3B

 

 

 

 

4

Pearson

 

 

 

 

5A

5B

 

 

 

29 Mei

1A

Daniël Pienaar

 

 

 

 

1B

Muir

 

 

 

 

2A

Global Academy

 

 

 

 

2B

Pearson

 

 

 

 

3A

VP

 

 

 

 

3B

Harvest

 

 

 

 

4

VP

 

 

 

 

5A

St Marks

 

 

 

 

5B

Cowan

 

 

 

   

 

 

 


MUURBAL

UITSTAANDE PRESTASIES

Gedurende die afgelope Julie vakansie is van ons leerlinge opgeneem in OP-spanne wat die provinsie verteenwoordig het by die landswye Interprovinsiale Toernooie.

Die o.14 groep het na Johannesburg getoer waar Anli Thiel die besondere prestasie behaal het om 3de op die SA Ranglys geplaas te word vir dogters o.14.

Die o.16 groep het in Oos-Londen gespeel. Ansunel van Rooyen het in die OP B-span gespeel wat 'n 3de plek vir die provinsie in hierdie afdeling behaal het. Warren Bower was opgeneem in die A-span wat die brons medlaje gewen het. Warren het verder daarin geslaag om die 9de posisie op die SA Ranglys vir seuns o.16 te verwerf.

Die o.19 groep het in Stellenbosch deelgeneem. Anchen Bosch was deel van die dogters A-span wat goud gewen het. Dewald van Niekerk het in die A-span op die nommer 1 posisie gespeel en is na afloop van die toernooi op die SA Ranglys in die 7de posisie vir seuns o.19 geplaas.

MUURBAL PRESTEER GOED BY NASIONALE KAMPIOENSKAPPE

Die SA geslote Muurbal kampioenskap is onlangs in Johannesburg gehou en drie van Framesby se leerlinge het hieraan deelgeneem  en besonder goed presteer:

 

Anli Thiel het 4de geëindig vir dogters O/14

Warren Bower was 12de in die seuns O/16 afdeling en

Dewald van Niekerk het 'n 6de plek behaal in die seuns O/19 afdeling.

 
Baie geluk aan hierdie leerders.

muurbal

SEUNS MUURBAL PRESTEER!

TOP SCHOOLS TOERNOOI

Op 6 Maart het ons 1ste span in die finaal van die "Top Schools" toernooi teen Kingswood, in Grahamstad gaan speel.  Die uitslag van hierdie wedstryd sou bepaal wie die Oos-Kaap by die nasionale toernooi in Pietermaritzburg sal verteenwoordig.

Ongelukkig het ons die stryd  2 - 3 verloor maar ten spyte van dié uitslag is ons baie trots op ons seuns wat o.a. vir Grey verslaan het.

Knap gedaan aan die Mev. Sonja Tait en haar span wat uit die volgende seuns bestaan:

Dewald van Niekerk, Conré van Zyl, Warren Bower, Stephen Tait, Jako Fourie en Anru Emiljo. 

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...