Die Hoërskool Framesby vier vanjaar sy 50ste bestaansjaar en noodsaak die koestering van sy tradisies en die rol van sy pioniers die afgelope 50 jaar.
Hoërskool Framesby se amptelike Alumni word vanjaar gebore en kry ’n professionele aanslag en bestuur.
Ons hooffokus is om vir oud skoliere:
- ’n Netwerkplatform te skep waarin hul kontak kan maak met vriende op ’n sosiale- en professionele vlak.
- ’n Netwerkplatform te skep waar goeie herinneringe gekoester kan word.
- Kommunikasie van huidige ontwikkeling en sake by Hoërskool Framesby.
- Nuuswaardige kommunikasie gefokus op die Alumni in hul huidige werksomgewing.
Reünies kan ook nou makliker bestuur en innoverend saamgestel word weens deurlopende kommunikasie- en fasiliteringsinfrastruktuur.
Laai gerus die FRALUMNI BROSJURE hier af.
Hoërskool Framesby: "Waar potensiaal verwesenlik word"
Using this site means you accept its terms | Copyright © 2024 Hoërskool Framesby, Port Elizabeth, South Africa | website by